Tydens die opname van die preek was daar ‘n onderbreking gewees buite ons beheer ! !
U sal sien dat twee gedeeltes van die erediens beskikbaar is.
Om daarna te luister, moet u eers die eerste deel luister, en daarna slegs op die volgende se pyltjie te selekteer
sodat u die volgende deel van die preek kan luister.
Indien u die preek wil aflaai, kan u albei gedeeltes van die preek aflaai deur die afpyltjies met die strepies te selekteer.
Indien u enige probleme ondervind is u welkom om my te kontak.
My selfoonnommer is 082 784 1993.
Verskoning vir die ongerief.
Doppergroete,
Dirk Coetzee
