GEREFORMEERDE KERK BLOEMFONTEIN-NOORD
BESONDERHEDE VAN OUDERLINGE & DIAKENS
FOTO VAN DIE KERKRAAD: HALFEEUFEESVIERINGE 16 OKTOBER 2011
1. Uit Ons Nuusbrief van 6 Oktober 2013
Na die siekte, oorlye en troosdiens van wyle br Nico Erwee, het sy eggenote sr Magda die volgende brief van dank geskryf wat ons net so plaas: “Hiermee wil ek ons hartlike dank uitspreek teenoor ds Kobus vir al sy besoeke aan Nico in die hospitaal en ook sy ondersteuning die dag met sy afsterwe. Baie dankie ook aan Ester en die susters vir die tee en verversings wat die dag van die troosdiens bedien is; in besonder vir Fanie en Martie le Roux, ons ouderlingspaar. Wikus, baie dankie vir sie voorbereiding van die kerk en saal. Baie dankie aan almal wat tydens die siekte voorbidding vir Nico gedoen het. Wees verseker van ons opregte waardering! Magda Erwee, kinders en familie”
2. Die volgende brief is van ‘n lidmaat (sr Vreda van der Walt) ontvang:
6 September 2013
Ds Kobus, ouderlinge en diakens, Hiermee wil ek graag my dank uitspreek aan almal bo vermeld. Die werk wat julle doen gaan nie ongesiens by ‘n mens verby nie. Ds Kobus, dankie vir elke besielende preek. Elke preek laat mens diep nadink en ons word gevul met die Woord om nader aan ons Hemelse Vader te leef. Dankie vir jou besoeke en die gebede. Ons is voorwaar geseënd om jou as ons predikant te hê. Die ouderlinge vir julle werk om ons lidmate op die regte pad te hou wat seker ‘n “taai toffie” mag wees. Die koster, broeder Wikus, wat alles glad laat verloop. Dankie! Broeder Piet Mosca vir elke besoek. Ons waardeer dit en geniet dit terdeë. Ook jou laaste besoek vir die treffende
teks, Watter reuk gee ons af: Lewe of dood.
Die diakens vir al julle liefde en die bederf met elke geselligheid. Om bejaard te wees het beslis sy voordele.
My bede vir elkeen met sy of haar gesin is: Mag die Here julle toevou met Sy Liefde, geloof, genade, vreugde en
Vrede.
Groete
Vreda vd Walt
_____________________________________________________________________________________________
OUDERLINGE
Soos op 1 Mei 2015 (2016 gegewens sal Julie 2016 ingevoeg word)
01 ALIQUANDO
MF (Giel) Viljoen
02. BARTMANSTRAAT
H (Hugh) Mclean
03. BRANDWAG
JH (Hannes) Carstens
04. CACHETSTRAAT
JH (Jan) Beyers
05. DAN PIENAARRYLAAN
LJ (Louwrens) de Beer
06. DEALEWEG
LF (Wikus) Vorster
07. EEUFEESWEG
R (Rian) Terblanche
08. FICHARDTPARK
PJ (Pieter) Knoester
09. FRANS RUMPFFSTRAAT
JH (Henk) Venter
10. GROENVLEI
GJ (Gert) Jordaan
11. HELICONHOOGTE
HJ (Hennie) de Bruin
12. HILLANDALE
JJ (Koos) Reyneke
13. JAN WILKENSTRAAT
ID (Ivan) Liebenberg
14. KMDT SENEKALSTRAAT
DP (Erik) van Driel
15 LANGENHOVENPARK 1
HF (Herklaas) Venter
16. LANGENHOVENPARK 2
JA (Hannes) van Jaarsveld
17. LANGENHOVENPARK 3
AM (Martin) Cronjé
18. LANGENHOVENPARK 4
T (Tian) van der Bijl
19. LEO VAN DEN HEEVERSTRAAT
GN (Gert) Coetzee
20. LUCAS STEYNSTRAAT
GJR (Gerhard) Boshoff
21. NAVALSIG 1
IS (Stephan) Venter
22. NAVALSIG 2
PJ (Piet) Knoester
23. PAUL ROUXSTRAAT
JA (Jan) Schutte
24. PENTAGONPARK
JW (Johan) Human
25. RAYTON
AJ (Jorrie) Jordaan
26. SERENITAS
JH (Jannie) Venter
27. SEWE DAMME
MF (Giel) Viljoen
28. UNIVERSITAS 1
DJ (Dirk) Coetzee
29. UNIVERSITAS 2
T (Tian) van der Bijl
30. WAVERLEYWEG
JL (Wikus) du Plessis
31. WESTDENE
BA (Banie) du Toit
32. WHITESWEG
GF (Francois) van Niekerk
33. WILLOWS
PJ (Pieter) du Plessis
34. WOODLANDS
JJ (Koos) Reyneke TERUG NA INHOUD
BESONDERHEDE VAN DIAKENS
Soos op 1 Mei 2015 (2016 gegewens volg Julie 2016)
Voorsitter
MS (Marsha) Bronkhorst
Ondervoorsitter
EA (Elize) Venter
Sekretaresse
MH (Henda) Smith
EJH (Rina) Fourie
S (Stephanie) du Plessis
P (Petro) du Toit
DJ (Danie) Fourie
GJ (Gert) Jordaan
GM (Madelie) Kruger
CJ (Christiaan) Odendaal
HM (Hester) Odendaal
A (Ansi) Pretorius
JG (Joey) Steyn
HC (Hester) van den Berg
GJA (Gert-Jan) van der Walt
JHL (Cobus) van Heerden
JH (Cobus) Venter
JH (Henk) Venter
MSM (Marlise) Venter
