Aanddiens – 1 Maart 2020
Ds Kobus Botha, ons predikant, het die erediens waargeneem.
Teksverse:
Rut 3:18
Naomi sê toe: "Wag maar en kyk wat nou gaan gebeur, my dogter. Die man sal beslis nie vandag rus voordat die saak afgehandel is nie."
Rut 4:1 & 8
1 Ondertussen het Boas na die stadspoort toe gegaan en daar gaan sit. Juis toe kom die losser van wie Boas gepraat het, daar verby. Boas roep toe: "Kom sit hier, my vriend." Nadat hy kom sit het, het Boas
8 Die losser sê toe vir Boas: "Jy kan dit maar koop," en die losser het sy skoen uitgetrek.
