Aanddiens – 10 November 2019
November 10, 2019

Aanddiens – 10 November 2019

Passage: Matheus 9: 9-18

Die aanderediens is deur ds Kobus Botha waargeneem.

Teksverse:

Matheus 9: 17 & 18

17 'n Mens gooi ook nie nuwe wyn in ou velsakke nie. As jy dit doen, bars die sakke, die wyn loop uit en die sakke is daarmee heen. Nee, 'n mens gooi nuwe wyn in nuwe sakke en so behou jy altwee."
18 Jesus was nog besig om dit vir die mense te sê toe daar 'n raadslid van die sinagoge voor Hom kom kniel en sê: "My dogter het nou net gesterwe, maar kom lê u hand op haar en sy sal weer lewe."