Aanddiens – 3 November 2019
Die aand-erediens is deur ds Kobus Botha gelei.
Teksvers:
Matteus 9: 9
Terwyl Jesus daarvandaan verder gaan, het Hy 'n man met die naam Matteus by die tolhuis sien sit en vir hom gesê: "Volg My!" Hy het toe opgestaan en Hom gevolg.
