Erediens – Sondag 12 September 2021
Die erediens is vanoggend deur ds Kobus Botha waargeneem.
Teksvers
Jesaja 40: 1 & 2
1 Die uitkoms is hier! Die uitkoms is hier! Dit, sê julle God, moet julle vir my volk sê.
2 Bring vir Jerusalem die goeie tyding, sê vir hom sy swaarkry is verby, hy het geboet vir sy sonde, hy het van die Here die volle straf ontvang vir al sy sondes