Kersfeesdiens – 25 Desember 2019
Die erediens is deur dr Frans de Bruyn gelei.
Teksvers:
Jesaja 40:9
Klim op 'n hoë berg en roep hard, Sion, jy wat die goeie tyding moet bring; roep hard, Jerusalem, jy wat die goeie tyding moet bring, moenie bang wees nie. Sê vir die stede van Juda: "Julle God is hier!"
