Oggenddiens – 1 September 2019
Die erediens is deur ons dominee, ds Kobus Botha, waargeneem.
Teksvers;
Jesaja 43: 1-7 - " Luister, so sê die Here wat jou geskep het, Jakob, wat jou gevorm het, Israel: Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne."
