Oggenddiens – 13 Oktober 2019
Die erediens is deur ons dominee, ds Kobus Botha, gelei.
Tema van die preek:
" Verontregting "
Teksvers:
Handelinge 16: 25
"Teen middernag was Paulus en Silas besig om te bid en tot lof van God te sing. Die ander gevangenes het na hulle geluister. "
