Oggenddiens – 13 September 2020
September 13, 2020

Oggenddiens – 13 September 2020

Passage: Genesis 37

Die erediens is deur ds Kobus Botha, ons dominee, gelei.

Teksvers:

Genesis 37 vers 28

En toe die Midianitiese koopmans verbykom, het hulle Josef uit die put uit opgetrek en uitgehaal en Josef aan die Ismaeliete verkoop vir twintig sikkels silwer.                              En húlle het Josef na Egipte gebring.