Oggenddiens – 15 Desember 2019
Die erediens is vanoggend deur Ds Kobus Botha, ons dominee, waargeneem.
Teksverse:
Lukas 2: 13 & 14
13 Skielik was daar saam met die engel 'n menigte engele uit die hemel wat God prys en sê:
14 "Eer aan God in die hoogste hemel, en vrede op aarde vir die mense in wie Hy 'n welbehae het!"
Tema: " Eer aan God in die hoogste hemel"
