Oggenddiens – 16 Februarie 2020
Ds Kobus Botha het die erediens gelei.
Die voorgelese gedeelte word ook as teks geneem.
Tema: "Uit genade is ons gered"
Sang tydens die erediens:
Skrifberyming 1-6: 1-3
Skrifberyming8-1: 1&2
Psalm 18: 13 & 14
Liedboek 510:1-4
