Oggenddiens(Nabetragting) – 18 April 2021
Die erediens is deur ds Kobus Botha, ons dominee, gelei.
Teksverse:
Mattheus 26: 31 & 32
31 Toe sê Jesus vir hulle: "Julle almal sal My vannag nog in die steek laat. Daar staan immers geskrywe: 'Ek sal die herder doodmaak, en die skape van sy kudde sal uitmekaar gejaag word.'
32 Maar nadat Ek uit die dood opgewek is, sal Ek julle vooruitgaan na Galilea toe."
