Oggenddiens – 23 Junie 2019
June 23, 2019

Oggenddiens – 23 Junie 2019

Passage: Genesis 11 & Handelinge 2: 1-13

Vanoggend se erediens is deur dr Frans de Bruyn waargeneem.

Teksvers:

Genesis 11: 7

7 Kom laat Ons afgaan en verwarring bring in hulle taal, sodat die een nie die ander verstaan nie."

Neem kennis: As gevolg van 'n tegniese probleem is 'n baie kort gedeelte van die preek uitgelaat.