Oggenddiens – 25 Oktober 2020
Die erediens is deur dr Frans de Bruyn waargeneem.
Teksvers:
Matteus 7: 6
Moenie wat heilig is, vir die honde gooi nie: hulle sal omspring en julle verskeur; en moenie julle pêrels voor die varke gooi nie: hulle sal dit met hulle pote vertrap.
