Oggenddiens – 26 Januarie 2020
Ds Kobus Botha, ons predikant, het die erediens gelei.
Teksverse:
Spreuke 3: 17 & 18
17 Die wysheid bring 'n ryk en 'n vol lewe.
18 Dit is 'n bron van lewe vir wie dit aangryp, dit gaan goed met dié wat daaraan vashou.
Tema: " Ryk en vol lewe..."
