Oggenddiens – 27 Oktober 2019
October 27, 2019

Oggenddiens – 27 Oktober 2019

Passage: Judas: 1-25

Ds Kobus Botha het die erediens waargeneem.

Teksverse: Judas 1: 20 & 21

20 Julle, geliefdes, moet egter voortgaan om julle lewe te bou op julle allerheiligste geloof. Bid altyd deur die krag van die Heilige Gees.
21 Bly in die liefde van God. Vestig steeds julle verwagting op die barmhartigheid van ons Here Jesus Christus wat die ewige lewe aan julle sal gee.