Oggenddiens 27 September 2020
Diens gelei deur ds. Kobus Botha
Teksverse: Gen 40 : 8b. 14. 15
8bToe sê Josef vir hulle: “God ken julle drome se uitleg. Vertel die drome vir my.”
14 Maar wanneer dit goed gaan met jou, moet jy aan my dink en moet jy my ’n guns bewys. Jy moet my saak vir hom stel en sorg dat ek uit hierdie plek uitkom.
15 Ek is uit die land van die Hebreërs gesteel en ook hier het ek niks gedoen waaroor hulle my in hierdie gat kon gooi nie.”
