Oggenddiens – 28 Julie 2020
Die erediens is deur ds Kobus Botha, ons predikant, gelei.
Teksverse:
Hebreërs 11 vers 1 en 2
1 Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.
2 Want daardeur het die mense van die ou tyd getuienis ontvang.
