Oggenddiens – 29 November 2020
Die erediens is vanoggend is deur Dr Wim Vergeer(Gereformeerde Kerk Krugersdorp) gelei.
Tema van die preek:
"Wie is jy?"
Teksvers:
Matteus 3: 17
"Daar was ook 'n stem uit die hemel wat gesê het: "Dit is my geliefde Seun. Oor Hom verheug Ek My."
