Oggenddiens – 6 Oktober 2019
October 6, 2019

Oggenddiens – 6 Oktober 2019

Passage: 2 Konings 2: 8-18

Ds Kobus Botha, ons predikant, het die erediens vanoggend waargeneem.

Tema van die preek:

"Wat vra ons van Die HERE ? "

Teksvers: 2 Konings 2: 9

"Net toe hulle deur is, sê Elia vir Elisa: "Wat wil jy hê moet ek vir jou doen voordat ek van jou af weggevat word?" Elisa het geantwoord: "Mag daar tog 'n dubbele deel van u gees op my kom!"