Oggenddiens – 7 Julie 2019
July 7, 2019

Oggenddiens – 7 Julie 2019

Passage: Lukas 8 vers 40 tot 56

Ds Kobus Botha, ons leraar, het vanoggend se erediens waargeneem.

Teksvers:

Lukas 8:45a

“Wie het My aangeraak?”

Toe almal ontken dat dit hulle is, sê Petrus:

“Here, die mense dring tog rondom U saam en druk teen U.”