Oggenddiens – 8 Maart 2020
Ds Kobus Botha, ons predikant, het vanoggend se erediens gelei.
Skriflesing:
Efesiërs 4: 1-16
Teksverse:
Efesiërs 4: 1,2
1 Ek druk julle dit op die hart, ek wat ‘n gevangene is omdat ek die Here dien: Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping wat julle van God ontvang het.
2 Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig, en verdra mekaar in liefde.
Tema van die preek:
“Deel van die huisgesin van God”
Sang tydens die erediens:
Psalm 110-3: 1,3
