Nagmaalfees – 17 Oktober 2021
Die Nagmaalfees is deur ons predikant, ds Kobus Botha, waargeneem.
Teksvers:
1 Korintiërs 2: 2
Ek het my voorgeneem om met julle oor niks anders te praat nie as oor Jesus as die Christus, en wel oor Hom as die gekruisigde.”
Tussenspel
JL Krebs: Herr Jesu Christ, meins Lebens Licht
Orrel: Louri Coetzee
Altviool: Elsabè Raath
