Nuusbrief – 10 Februarie 2019
DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE DOOP Die Sakrament van die Heilige Doop word vanoggend tydens die erediens bedien aan Wihan Loretz, Verbondseuntjie van br Wlhelm en sr Lize Loretz van High Ridge 4. Ons wens die ouers van harte geluk en bid dat die Here hulle die krag en genade sal gee om hom op…
