Nuusbrief – 3 Maart 2019
GEMEENTE-ETE NA NAGMAAL Volgende Sondag vier ons DV die Sakrament van die Heilige Nagmaal. Soos gebruiklik sal daar ook weer ’n Gemeente-ete om 11:30 in die kerksaal deur die Susters bedien word. ’ n Heerlike hoendergereg sal voorgesit word en elke gesin word vriendelik gevra om ’n bak slaai van u eie keuse saam te…
