March 15, 2020
Passage: Matteus 27: 45-53

Ds Kobus Botha het die erediens gelei.

Teks:

Matteus 27: 45-53

Teen drie-uur het Jesus hard uitgeroep: "Eli, Eli, lemá sabagtani?" Dit is: My God, my God, waarom het U My verlaat?