VERKORTE oggenddiens -13 Desember 2020–
Die erediens is deur dr Frans de Bruyn bedien.
Teksverse:
Galasiërs 4: 4
Maar toe die tyd wat God daarvoor bepaal het, aangebreek het, het Hy sy Seun gestuur. Hy is uit 'n vrou gebore en van sy geboorte af was Hy aan die wet onderworpe
Gal 4:5 om ons, wat aan die wet onderworpe was, los te koop sodat ons as kinders van God aangeneem kon word.
&
Lukas2:21
Ag dae later, toe dit tyd was om die Kindjie te besny, het Hy die naam Jesus gekry, die naam wat deur die engel genoem is nog voordat Hy in die moederskoot ontvang is.
