Geloftediens – 16 Desember 2020
December 16, 2020

Geloftediens – 16 Desember 2020

Passage: Mattheus 5: 1-12; Johannes 14: 15-31

Die diens is deur ons dominee, ds Kobus Botha gelei.

Teksverse:

Mattheus 5 vers 9

Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word

en

Johannes 14 vers 27

Vrede laat Ek vir julle na; my vrede gee Ek vir julle. Die vrede wat Ek vir julle gee, is nie die soort wat die wêreld gee nie. Julle moet nie ontsteld wees nie, en julle moet nie bang wees nie.