Hamburgerfees – 5 Februarie 2022
Ons het ‘n baie aangename Hamburgerfees gehad.
Het lekker geëet en gekuier!
Foto’s is op ons Facebook beskikbaar!
Ons het ‘n baie aangename Hamburgerfees gehad.
Het lekker geëet en gekuier!
Foto’s is op ons Facebook beskikbaar!
VOLGENDE TWEE SONDAE SE EREDIENSTE Ds Kobus sal vanoggend en vanaand die eredienste hier lei. Volgende Sondag en ook die 9de Desember is hulle met verlof uitstedig. Die erediens volgende Sondagoggend sal DV waarge-neem word deur prof Johan Janse van Rensburg wat ook al ’n ou bekende by ons is en na wie ons baie…
DIE HEILIGE NAGMAAL WORD DEUR DS KOBUS BOTHA, ONS PREDIKANT, WAARGENEEM DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE NAGMAAL Daar sal vanoggend twee dienste, om 8:30 en 10:30, gehou word waartydens die Sakrament van die Heilige Nagmaal gevier sal word. Lidmate van ander kerke wat by die Kerkraad aansoek gedoen het om hier NagmaaL te gebruik,…
DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE DOOP Nadat br Christo Vermeulen en egg sr Almarie Vermeulen van Estoire vanoggend deur die Kerkraad vanuit die APK in die Gereformeerde Kerk opgeneem gaan word, sal die Sakrament van die Heilige Doop aan hulle Ver-bondseuntjie Andrew Vermeulen bedien word. Ons wens die ouers en ander familie van harte geluk…
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sang voordie erediens begin: Liedboek 169: 1, 2 & 3 Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Psalm 48: 4 & 5 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Hebreërs 10: 19 tot 25 en Romeine 13: 8…
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag Sr Danielle Boshoff – 082 202 5950 Sr Margaretha Pretorius – 082 775 0058 19 Oktober Hunter Mclean – 072 455 8484 Br Piet Mosca – 082 801 1057 Br Izak Myburgh – 082 784 2270 20 Oktober Sr Laurika Koen – 083…