Similar Posts
Nuusbrief – 29 Julie 2018
LITURGIE VANOGGEND Skriflesing: Johannes 11:1-16 Teksverse: Johannes 11:12-14 11Hierna het Hy vir hulle gesê: “Ons vriend Lasarus slaap, maar Ek gaan om hom wakker te maak.” 12Die dissipels sê toe vir Hom: “Here, as hy slaap, sal hy gesond word.” 13Jesus het van Lasarus se dood gepraat, maar hulle het gedink Hy praat van…
Lidmate oorlede
Ons maak met leedwese bekend dat die volgende lidmate oorlede is: sr Rina Coetzee van Waverley Gardens Ons dra vir Nicolé en Cornèl Pieters op aan die genade van ons Hemelse Vader. Die troosdiens word by Keetmanshoop gehou. En ook sr Alta Edwards van Noorderbloem Sr Alta het die afgelope twee jaar ernstige kanker…
Lidmate wat hierdie week verjaar – 27 September 2020 tot 3 Oktober 2020
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag Sr Hester Odendaal – 082 045 8875 28 September Cobus de Witt – 083 662 3462 Pieter Knoester jnr – 083 461 4128 Br Herman Pretorius – 083 462 0958 Albert van Jaarsveld – 072 436 5915 Sr Juan-Mari Vermeulen – 084 575…
Nuusbrief – 2 Februarie 2020
VANOGGEND SE EREDIENS word gelei deur Ds Kobus Botha. Die Liturgie vanoggend; Skriflesing: Efesiers 1:1-14 Teksverse: Efesiers 1:3 Voorafsang: Liedboek 163:1 Sang: Psalm 111:1,2,4 Cloete Psalm 38:1,17 Psalm 2:6 Skrifberyming 18-7:1,9,12 SUSTERSAAMTREK 7 MAART 2020 Ons plaas hierdie berig vir oulaas. Dit is Vrydag 7 Februarie 2020 die laaste dag wat susters op dié uitnodiging…
Lidmate wat gedurende hierdie week verjaar (17 Mei tot 23 Mei 2020).
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag: Diaken Johan Roux – 072 169 6995 20 Mei Br Daniël van Eeden – 082 607 2407 21 Mei Br Gideon Swart – 078 982 7093 Br Luan van der Walt – 082 366 0794 Br Giel Viljoen – 076 521 9609 22 Mei…
Nuusbrief – 20 Januarie 2019
SUSTERSAAMTREK 2020 Hierdie jaarlikse Sustersaamtrek wat met dieselfde tema op dieselfde dag regdeur Suid-Afrika gehou word, vind vanjaar DV op 9 Maart 2019 plaas. Vir die Suid-Vrystaat en sekere dorpe in die Oos-Kaap, sal die Saamtrek by die Gereformeerde Kerk Bloemfontein-Suidheuwels vanaf 08:00 tot ongeveer 13:00 gehou word. Die landwye tema is “Om-gee-wingsbewus. God se…
