Similar Posts
Nuusbrief – 19 Januarie 2020
VANOGGEND SE DIENS word gelei deur Ds Kobus Botha. Skriflesing: Spreuke 21:20-31 Teksvers: Spreuke 21:31 31Perde kan afgerig word vir oorlog, maar dit is die Here wat die oorwinning gee. Voorafsang: Liedboek 188:1,3 Sang: Psalm 8:1,3,4 Skrifberyming 5-4:1,2 Psalm 66:7 Skrifberyming 14-2:1,2 KOLLEKTES Vandag se deurkollektes word vir die Trans-Oranje Instituut vir Buitegewone Onderwys opgeneem….
Nuusbrief – 28 Februarie 2021
Die eredienste word deur ds Kobus Botha, ons herder en leraar, bedien. EREDIENS: Skriflesing: Nehemia 1:1-11 Teksverse: Nehemia 1:4-11 Gesange gedurende die erediens: Skrifberyming 1-6:1,2,3 Liedboek 334:1,2,3,4 Psalm 119:39 & 40 Skrifberyming 11-2:1,2 & 4 HUIDIGE EREDIENSTE: Die eerste erediens om 8:30 vir gesinne sonder learskoolkinders; Die tweede erediens om 10:00 en Katkisasie daarna. Hierdie reëlings geld vir solank…
Lidmate wat gedurende hierdie week verjaar.
Baie hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag Sr Ine-Mari Smith – 073 151 9232 Ouderling Louis Steyn – 083 303 0228 Sr Marietjie Viljoen – 082 673 8939 28 April Br Willem Schutte – 076 811 5213 Br Cobus Venter – 082 055 7083 29 April Br Banie du Toit…
Nuus uit Ons Gemeente – Sondag 24 Oktober 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons predikant, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Vooraf sang Psalm 93: 1 & 4 Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Psalm 146: 1 & 3 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Matteus 22 & Romeine 13 Sang Liedboek 334: 1 tot 4 Gebed…
