Similar Posts
Nuusbrief – 24 Maart 2019
VANOGGEND SE EREDIENS WORD DEUR PROF CHRIS VAN DER WALT WAARGENEEM Prof Chris van der Walt van die Teologiese Skool te Potchefstroom is deel van die teologiese studente en professore wat die fietstoer vanaf Burgersdorp na Potchefstroom onderneem ter herdenking van die 150ste bestaansjaar van ons Teologiese Skool. Ons bid prof Chris die seën van die…
Nuusbrief – 28 Februarie 2021
Die eredienste word deur ds Kobus Botha, ons herder en leraar, bedien. EREDIENS: Skriflesing: Nehemia 1:1-11 Teksverse: Nehemia 1:4-11 Gesange gedurende die erediens: Skrifberyming 1-6:1,2,3 Liedboek 334:1,2,3,4 Psalm 119:39 & 40 Skrifberyming 11-2:1,2 & 4 HUIDIGE EREDIENSTE: Die eerste erediens om 8:30 vir gesinne sonder learskoolkinders; Die tweede erediens om 10:00 en Katkisasie daarna. Hierdie reëlings geld vir solank…
Nuusbrief – 1 Desember 2019
DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE DOOP Nadat br Christo Vermeulen en egg sr Almarie Vermeulen van Estoire vanoggend deur die Kerkraad vanuit die APK in die Gereformeerde Kerk opgeneem gaan word, sal die Sakrament van die Heilige Doop aan hulle Ver-bondseuntjie Andrew Vermeulen bedien word. Ons wens die ouers en ander familie van harte geluk…
Nuusbrief – 7 Oktober 2018
DIE EREDIENS VANOGGEND Ds Kobus en gesin is vandag met verlof uitstedig. Ons gun hom hierdie klein blaaskansie van harte! Ons is baie dankbaar dat ons hulpdienspredikant, dr Frans de Bruyn vanoggend die erediens hier sal lei en ons bid hom en sr Petro die seën van die Here toe! Ons dra ook ons grootste…
Ons Nuusbrief 23 Augustus 2026
https://www.gkbfnnoord.co.za/wp-content/uploads/2026/08/Ons-Nuusbrief-23-Augustus-2026-1-1.pdf
Sr Emmie Smit oorlede – Sondag 5 Desember 2021
Ons kondig met leedwese die afsterwe van sr Emmie Smit aan. Sy was saam met br Whitey van der Walt in die eerste belydenisgroep van ons gemeente gewees. Sover bekend was sy ook een van die lidmate wat die langste lidmaat van ons gemeente gewees het! Die skakel om die dienste aanlyn by te woon…
