Similar Posts
Nuusbrief – 4 November 2018
GESAMENTLIKE GEMEENTE-ETE Die Sakrament van die H Nagmaal word DV Sondag 18 November 2018 gevier. Na afloop van die Nagmaalsdiens word die gebruiklike en baie aangename gesamentlike Gemeente-ete weer in die kerksaal deur die susters bedien. Dit neem die vorm aan van ’n heerlike steak-braai. Alles word voorsien, maar elkeen moet net sy/haar eie drinkgoed…
Lidmate wat gedurende hierdie week verjaar – 14 Februarie 2021 tot 20 Februarie 2021
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag Diak Bambi Bonthuys – 074 453 7347 Sr Hester Eloff – 084 504 7807 Sr René Kruger – 082 339 1839 16 Februarie Br Lukas Fourie – 082 412 6238 Br Hennie J van Rensburg – 083 391 9225 Sr Elsabé Steenekamp – 082 898 7098…
Nuusbrief – 5 Januarie 2020
VANOGGEND SE EREDIENS word deur ons dominee, ds Kobus Botha gelei. Skriflesing: Matteus 6:23-27 Teksverse: Matteus 6:23-27 23 Maar as jou oog sleg is, sal jou hele liggaam sonder lig wees. As die lig in jou donker is, hoe donker moet dit dan nie wees nie! 24 Niemand kan vir twee base tegelyk werk nie….
Nuusbrief – 26 Augustus 2018
DAMES LENTETEE Die Susters van die GK Bloempark bied op Saterdag 15 September 2018 om 09:30 vir 10:00 ’n heerlike Dames Lentetee aan en nooi ons susters hartlik uit om die dag saam met hulle te geniet. Die tema is “Lente” en die koste beloop R60 wat ’n ligte middagete insluit. ’n Gaskunstenaar sal ook…
Nuusbrief – Sondag 16 Junie 2019
DIE EREDIENS VANOGGEND Ds Kobus, Ester en Maarten behoort teen dié tyd reeds in Nederland te wees en ons gun hulle ’n aangename kuier by Nico en Adrie! Ons is besonder dankbaar en bevoorreg dat prof Rantsoa Letsosa vanoggend die erediens gaan lei. Prof Rantsoa is die dekaan van die Fakulteit Teologie aan Universiteit die…
