Similar Posts
Nuusbrief – 8 Julie 2018
VANOGGEND SE EREDIENS – Dr Frans de Bruyn Skriflesing: Mattheus 11:1-19 Teksverse: Mattheus 11:2-6 Sang voor die erediens: Liedboek 190:1,2 Sang tydens die erediens: Psalm 92:1,2,3 Psalm 138: 1 Skrifberyming 11-2: 1,2,4 Psalm 42: 5,7 DEURKOLLEKTES Vandag se deurkollektes sal vir die GKSA se Teologiese Studente opgeneem word terwyl volgende Sondag se deurkollektes bestem is…
Nuusbrief -21 Julie 2019
BOTSHABELO-KLEUTERSKOOL Baie goeie werk word deur hierdie Kleuterskool gedoen, en aangesien hulle dit nie breed het nie, doen sr Ester Botha uit eie inisiatief, namens hulle ’n vriendelike beroep op ons lidmate om met enige bydraes te help soos warm klere en skoene vir kleuters, speelgoed, skryfbehoeftes ens. Kontantbydraes is natuurlik altyd welkom! Plaas dit…
Nuusbrief – 31 Januarie 2021
Afkondigings 31 Januarie 2021 Daar sal nie vandag en stellig ook nie volgende Sondag ’n erediens in ons kerkgebou wees nie. Lidmate sal op die hoogte gebring word van enige verdere verwikkeling soos bv wanneer ons weer ’n erediens hier gaan hou en die aantal lidmate wat dit kan bywoon. Die kerkkantoor sal…
Nuus uit ons Gemeente -Sondag 7 November 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons predikant, bedien. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sangvoor die erediens begin Liedboek 509: 1 & 4 Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Psalm 145: 1,2 & 5 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Kolossense 2 & 3 Sang Psalm 99:4 & 5 Bevestiging…
Nuusbrief – 6 Januarie 2019
SEëNWENSE VIR 2019 Op hierdie eerste Sondag van 2019 wil ons graag aan al ons lidmate die seën van die Here toebid! Mag Hy ons as Gemeente in hierdie jaar net so kennelik naby wees soos verlede jaar en die ander 56 jare. Mag Hy ons Sy liefde en genade in oorvloed skenk. (Ja, ons…
