Similar Posts
Nuusbrief – 5 Augustus 2018
LITURGIE VANOGGEND Skriflesing: Johannes 11:17-44 Teksverse: Johannes 11:21,32,37 21‘En Martha sê vir Jesus: Here, as U hier gewees het, sou my broer nie gesterf het nie. ‘ 32En toe Maria kom waar Jesus was en Hom sien, val sy aan sy voete neer en sê vir Hom: Here, as U hier gewees het, sou my…
Nuus uit die Gemeente – Sondag 19 Desember 2021
Die erediens word vandag deur prof Johan Janse van Rensburg gelei. Ds Kobus en gesin is met verlof uitstedig. Die Kersdiens op 25 Desember om 09:00, sowel as die Sondagoggend erediens op 26 Desember om 09:30, sal DV deur Dr Frans de Bruyn gelei word. Dit is vir ons aangenaam om vir Mariëtte Coetzee te…
Nuusbrief – 21 Februarie 2021
Die eredienste word ds Kobus Botha, ons herder en leraar, bedien. VANAF VANDAG WORD TWEE EREDIENSTE GEHOU: Die eerste erediens om 8:30 vir gesinne sonder learskoolkinders; Die tweede erediens om 10:00 en Katkisasie daarna. Hierdie reëlings geld vir solank ons beperk word tot 50 persone per erediens. U word versoek om asseblief nogsteeds u naam…
Nuusbrief – 3 Junie 2018
NAGMAAL DV VOLGENDE SONDAG 10 JUNIE 2018 Ons vier DV volgende Sondag die Heilige Nagmaal met die gesamentlik gemeente-ete daarna. LITURGIE VANOGGEND Skriflesing: Johannes 9: 1-19 Teksverse: Johannes 9: 2,3 Johannes 9: 2Sy dissipels vra Hom toe: “Rabbi, deur wie se sonde is dit dat hierdie man blind gebore is: sy eie of sy ouers s’n?”…
Lidmate wat gedurende hierdie weeknverjaar – 15 November 2020 tot 21 November 2020
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! 16 November Sr Arina Kruger – 082 419 3046 17 November Br Boet Pretorius – 082 775 0058 18 November Sr Lize Loretz – 082 930 5590 Br Henk Pretorius – 082 337 7558 Sr Gerda du Plooy – 071 154 1826 20 November Br…
Nuusbrief – 12 Mei 2019
KERMIS 2019 Nadat daar vir drie jaar weens verskeie redes nie ’n Kermis gehou is nie, het die Kerkraad verlede jaar besluit dat dit in 2019 weer moet plaasvind! Die datum is Saterdag 1 Junie vanaf 10:00 tot 14:00. Die volgende tafels word beplan: * Soptafel – Louwrens de Beer * Kerrie-en-Rys – Ester Botha…
