Similar Posts
Nuus uit ons Gemeente – Sondag 26 September 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sang voor die erediens begin: Skrifberyming 12-6: 1 & 2 asook 12-5 Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Liedboek 184: 1 tot 4 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Eksodus 20 Sang Skrifberyming 5-4: 1 &…
Ouderling Wikus Vorster oorlede – 7 Julie 2021
Met leedwese maak ons bekend dat ouderling Wikus Vorster gisteraand aan covid-19 oorlede is. Br Wikus was vir meer as 40jaar koster en skriba van ons gemeente. Dienswerk wat hy met groot onderskeiding verrig het. Ons harte gaan uit na sr Hettie(wat nogsteeds in de hospitaak is) asook kleinkinders en agterkleinkinders. Ons gebed is dat…
Nuus uit ons Gemeente – 5 Desember 2021
Die erediens word vandag deur dr Frans de Bruyn gelei. Ons bid hom die seën van die Here toe by die verkondiging van die Woord . Ds Kobus neem vandag op spesiale versoek die erediens by Die Gereformeerde Kerk Maclear waar. Hy sal DV weer volgende Sondag die Woordverkondiging waarneem. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sang voor…
Nuus uit ons Gemeente – Sondag 1 Augustus 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei. LITURGIE VANOGGEND Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Liedboek 190: 1,2 & 3 Ons Bely ons geloof Verootmoediging – Die wet (Kol 2 & 3) Sang Skrifberyming 9-3: 1 & 2 Na gebed Sang Psalm 68:9 Skriflesing & teksverse: Openbaring 3:…
Ons Nuusbrief 1 November 2026
https://www.gkbfnnoord.co.za/wp-content/uploads/2026/10/Ons-Nuusbrief-01-November-2026.pdf
25 Februarie 2018 Nr 08
ONS NUUSBRIEF GEREFORMEERDE KERK BLOEMFONTEIN-NOORD VERJAARSDAE Die volgende lidmate verjaar gedurende hierdie week. Baie hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! 25 Feb: Anzelle Patterson 083 500 7136 28 Feb: Sr Elna de Bruin 082 562 2871 Sr Olga Ras 072 229 1127 29 Feb(!) Br Steward Anderson 083 376 9960 01…
