Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei.
LITURGIE VANOGGEND
Afkondigings
Sang voor die erediens begin:
Skrifberyming 12-6: 1 & 2 asook 12-5
Die HERE groet ons met Sy seën !
Lofsang
Liedboek 184: 1 tot 4
Ons Bely ons geloof
Twaalf Artikels
Die wet
Eksodus 20
Sang
Skrifberyming 5-4: 1 & 2
Doop – Gideon Hendrik de Wet
Psalm 134: 4 en Skrifberyming 5-4: 1 & 2
Skriflesing en Teks
Markus 10: 13 tot 16
13 Die mense het kindertjies na Jesus toe gebring dat Hy hulle moet aanraak. Sy dissipels het met die mense daaroor geraas.
14 Maar toe Jesus dit sien, was Hy verontwaardig en het Hy vir hulle gesê: “Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie, want die koninkryk van God is juis vir mense soos hulle.
15 Dit verseker Ek julle: Wie die koninkryk van God nie soos ‘n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie.”
16 Hy het sy arms om die kindertjies gesit, hulle die hande opgelê en hulle geseën.
Slotsang;
Psalm 128: 1,3 & 4
Die HERE stuur ons weg met Sy seën !
EREDIENSTE
Ons mag weer 170(halwe kapasiteit) lidmate die eredienste bywoon.
Een erediens sal dus om 9:30 begin.
Katkisasie het reeds vir die vakansie gesluit.
Nagmaal sal slegs op 17 Oktober 2021 tydens twee dienste (8:30 en 10:30) gehou word.
U moet asseblief nogsteeds vir br Pieter du Plessis per Whattsapp of SMS (082 570 1804) laat weet watter diens u wil bywoon
Die erediens sal ook per klank(WA) gestuur word en beskikbaar op ons webblad(www.gkbfnnoord.co.za)
KOLLEKTES
Daar sal vanoggend weer twee kollektes by die deure opgeneem word.
Die kollekte vir die GKSA se Emeritaatsfonds word in die sakkie met die houthandvatsel geplaas en dié vir die Diakonale Kas van Barmhartigheid in die sakkie met die houtraamwerk.
OORLEDE
Met leedwese maak ons bekend die afsterwe van sr Rita Venter (Alliquando) op 19 September 2021.
Ons dra die familie op aan ons hemelse vader vir ryklike vertroosting!
ONS DINK AAN …..
Sr Kitty Viljoen wat in die hospitaal is.
Spoedige herstel word die susters toegebid!
LIDMATE WAT HIERDIE WEEK VERJAAR
Die volgende lidmate verjaar gedurende hierdie week.
Baie hartlik geluk!
SENIOR LIDMATE:
Vandag
Br Basie du Plooy – 073 207 3076
2 Oktober
Sr Cecile Pretorius – 082 923 1610
BELYDENDE LIDMATE:
27 September
Sr Hester Odendaal – 062 355 6548
28 September
Br Herman Pretorius – 083 462 0958
Sr Juan-Mari Vermeulen – 082 446 1473
29 September
Diaken Joey Nell – 076 745 2131
Sr Almarie Vermeulen – 074 950 2675
1 Oktober
Sr Gabby Landman – 051 436 6122
DOOPLIDMATE
28 September
Pieter Knoester – 083 4614128
Albert van Jaarsveld – 072 436 5915
Cobus de Witt – 083 662 3462
29 September
Almè van Jaarsveld – 072 436 5915
30 September
Koos du Pisanie – 076 181 3764
1 Oktober
Karli Pienaar – 076 181 3764
GEDAGTE VIR DIE WEEK
Op die feesdag moet elkeen vir sy kinders vertel:
‘Dit is oor wat die Here vir my gedoen het toe ek uit Egipte getrek het.’
(Eksodus 13: 8)