Similar Posts
LITURGIE VAN DIE HEILIGE NAGMAAL – Sondag 11 April 2021
Votum en Seëngroet Ons hulp is in die Naam van die Here wat hemel en aarde gemaak het, en getrou bly tot in ewigheid. Genade en vrede vir u van Hom wat is en wat was en wat kom, en van die sewe Geeste voor sy troon, en van Jesus Christus, die geloofwaardige getuie, die…
Nuusbrief – 19 Mei 2019
KERMIS 1 JUNIE 2019 10:00 tot 14:00 Die volgende tafels word beplan: * Soptafel – Louwrens de Beer * Kerrie-en-Rys – Ester Botha * Pannekoek – Hannes en Elana van Jaarsveld * Vars vleis – Piet Knoester * Worsbroodjies en braaivleis – Francois Venter * Nageregtafel – Ester Botha * Tuisgebak – Magda de Beer…
Nuusbrief – 5 Januarie 2020
VANOGGEND SE EREDIENS word deur ons dominee, ds Kobus Botha gelei. Skriflesing: Matteus 6:23-27 Teksverse: Matteus 6:23-27 23 Maar as jou oog sleg is, sal jou hele liggaam sonder lig wees. As die lig in jou donker is, hoe donker moet dit dan nie wees nie! 24 Niemand kan vir twee base tegelyk werk nie….
Nuusbrief – 28 April 2019
Skriflesing: I Korintiërs 15:35-58 Teksvers: I Korintiërs 15:58 58Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie. Voorafsang: Liedboek 476:1,2 Sang: Skrifberwyming 2-2:1,2 Psalm 25:5,6 Psalm 31:3,4 Skrifberyming 15-7:4,6 KOLLEKTES Die kollektes onder die erediens…
