Sondag 24 Januarie 2021
Afkondigings Daar sal nie vandag en stellig ook nie volgende ’n erediens in ons kerkgebou wees nie. Lidmate sal op die hoogte gebring word van enige verdere verwikkeling soos bv wanneer ons weer ’n erediens hier gaan hou en die aantal lidmate wat dit kan bywoon. Die skriba sal DV sal elke Woensdag…
