Nuusbrief – Sondag 4 April 2021
Die erediens word deur ds Kobus Botha, ons dominee, waargeneem. EREDIENS: Skriflesing: Johannes 20:1-10 Teksverse: Johannes 20:1-10(Die hele voorgelese gedeelte) Gesange gedurende die erediens: Liedboek 422: 1 tot 3 Skrifberyming 8-1: 1 & 2 Psalm 68: 15 Skrifberyming 19-3: 1 tot 4 EREDIENSTE: Aangesien hierdie Sondag in die langnaweek val, sal daar net een erediens…
