Liturgie & Verjaarsdae – Sondag 29 Augustus 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sang voordie erediens begin: Liedboek 168: 1, 2 & 3 Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Psalm 118: 1 & 7 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Eksodus 20 Sang Liedboek 334: 1 tot 4…
