Nuus uit ons Gemeente -Sondag 7 November 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons predikant, bedien. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sangvoor die erediens begin Liedboek 509: 1 & 4 Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Psalm 145: 1,2 & 5 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Kolossense 2 & 3 Sang Psalm 99:4 & 5 Bevestiging…
