Nuus uit Ons Gemeente – 2 Januarie 2022
Die erediens word vandag deur ons dominee, ds Kobus Botha, gelei. Dit is vir ons weereens aangenaam om vir Susan Kruger te verwelkom wat die begeleiding gaan behartig. Ons is dankbaar dat sy op kort kennisgewing vir Louri kan instaan. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Die HERE groet ons met Sy seën ! Sang voordat die erediens…
