Nuus uit ons Gemeente – Sondag 12 September 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sang voor die erediens begin Liedboek 164: 1 & 2 Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Skrifberyming 1-6:1 tot 3 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Efesiërs 4: 17 tot 5: 5 Sang Psalm 130: 2…
