-
-
-
-
Rolbaldag – 31 Januarie 2026
Datum: 31 Januarie 2026 Tyd: 10:00-14:-00 Plek: Tempe Rolbalklub Koste: R60 per span van 4 Hamburgers en chips ingesluit by fooi. Kontantkroeg beskikbaar – ondersteun hulle asseblief. Kontakpersone: Francois 082 796 7196 Louis 082 651 0001 Ons doen ‘n vriendelike beroep op al ons lidmate om hierdie geleentheid voluit te ondersteun. Gee asseblief die name…
-
-
-
-
Nuus uit die Gemeente – Sondag 3 Oktober 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sang voor die erediens begin: Liedboek 188: 1 & 3 Votum Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Skrifberyming 2-6: 1 & 5 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Kolossense 2 & 3 Sang Liedboek 241: 1…
-
Nuus uit ons Gemeente – Sondag 26 September 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sang voor die erediens begin: Skrifberyming 12-6: 1 & 2 asook 12-5 Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Liedboek 184: 1 tot 4 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Eksodus 20 Sang Skrifberyming 5-4: 1 &…
-
Nuus uit ons Gemeente – Sondag 19 September 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sang voordie erediens begin: Liedboek 168: 1 tot 3 Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Psalm 100: 1 tot 4 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Hebreërs 10: 19 tot 25 & Romeine 13:8 tot 14…
