Hamburgerfees – 5 Februarie 2022
Ons het ‘n baie aangename Hamburgerfees gehad.
Het lekker geëet en gekuier!
Foto’s is op ons Facebook beskikbaar!
Ons het ‘n baie aangename Hamburgerfees gehad.
Het lekker geëet en gekuier!
Foto’s is op ons Facebook beskikbaar!
DIE EREDIENS VANOGGEND Skriflesing: Spreuke 30: 1-5; 18-19; Deuteronomuim 32:8-12 Teksverse: Spreuke 30:19 “Hoe ‘n aasvoël in die lug bly, hoe ‘n slang teen ‘n rots op seil, hoe ‘n skip op die diepsee vaar en hoe die liefde tussen ‘n man en ‘n meisie werk.” Tema van die preek: “Die Here se weg met…
VANDAG SE EREDIENS Skriflesing: Lukas 24: 36-43 Romeine 6: 1-11 Teksvers: Romeine 6:4 Sang voor die erediens begin: Liedboek 514: 1,2 Sang tydens die erediens: Liedboek 422: 1,2,3 Skrifberyming 8-1: 1,2 Psalm 134: 4 Psalm 105: 5 Skrifberyming 11-2: 1,2,4 KOLLEKTES Die kollektes onder die erediens word soos…
GALA-AAND 01 MAART 2019 Dit is nog net twee weke voordat hierdie fondsinsame-lingsfunksie DV op 1 Maart 2019 om 18:00 by Bobbiespark gehou gaan word. Die volgende sake is van belang: Daar is nog vier tafels vir agt persone beskikbaar. Doen die besprekings daarvoor by oudl Louis van Niekerk (082 651 0001) of diak Cobus…
VANOGGEND SE EREDIENS WORD deur ds Kobus Botha waargeneem. Skriflesing: II Kon 2:8-18 Teksverse: II Kon 2:9 Voorafsang: Liedboek 184:1-4 Sang gedurende diens: Skrifberyming 2-2:1,3 Psalm 32:1.3 Psalm 20:5,6,7 Skrifberyming 15-7:4,6 KOLLEKTES Die kollektes onder die erediens word soos altyd opgeneem vir die Diakonie se Kas van Barmhartigheid terwyl die deurkollektes bestem is vir die…
Ons maak met leedwese bekend dat die volgende lidmate oorlede is: sr Rina Coetzee van Waverley Gardens Ons dra vir Nicolé en Cornèl Pieters op aan die genade van ons Hemelse Vader. Die troosdiens word by Keetmanshoop gehou. En ook sr Alta Edwards van Noorderbloem Sr Alta het die afgelope twee jaar ernstige kanker…