Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei.
LITURGIE VANOGGEND
Afkondigings
Sang voordie erediens begin:
Liedboek 168: 1 tot 3
Die HERE groet ons met Sy seën !
Lofsang
Psalm 100: 1 tot 4
Ons Bely ons geloof
Twaalf Artikels
Die wet
Hebreërs 10: 19 tot 25 & Romeine 13:8 tot 14
Sang
Psalm 119: 62 & 63
Gebed
Sang
Psalm 18: 14
Skriflesing
2 Korinthiërs 1: 12 tot 24
Teksvers:
2 Korinthiërs 1: 12 tot 24
12 Daar is een ding waarop ons trots is: ons gewete verseker ons dat ons oor die algemeen, en teenoor julle in die besonder, opgetree het met die openhartigheid en eerlikheid wat van God kom. Daarin is ons nie deur die wysheid van mense gelei nie, maar deur die genade van God.
13 In ons briewe skryf ons aan julle niks wat julle nie self kan lees en verstaan nie. Ek hoop net julle sal ons eendag heeltemal verstaan.
14 Tot nou toe het julle ons maar gedeeltelik verstaan. Op die dag wanneer ons Here Jesus kom, sal julle dan net so trots op ons wees soos ons op julle.
15 Dit was in hierdie oortuiging dat ek vroeër die plan gemaak het om julle te besoek, sodat julle twee keer ‘n bewys van genade kon ontvang.
16 Ek wou julle op die deurreis na Masedonië toe besoek en weer op die terugreis van Masedonië af, en dan met julle hulp my reis voortsit na Judea toe.
17 Was ek miskien oorhaastig toe ek hierdie plan gemaak het? Of word ek deur menslike oorwegings gelei as ek planne maak, sodat ek in een asem “ja” en “nee” sê?
18 So seker as God getrou is, ons woord aan julle was nie tegelyk “ja” en “nee” nie,
19 want Jesus Christus, die Seun van God, wat ons, dit is ek en Silvanus en Timoteus, aan julle verkondig het, is nie “ja” en “nee” tegelyk nie. Hy is die “ja” van God,
20 die “ja” op al die beloftes van God. Daarom is dit ook deur Christus dat ons tot eer van God daarop “Amen” sê.
21 God self het ons saam met julle op hierdie vaste grond gevestig: op Christus. God het ons vir Hom afgesonder,
22 ons as sy eiendom beseël en die Heilige Gees in ons harte gegee as waarborg van wat ons nog sal ontvang.
23 Ek roep God tot getuie en staan met my lewe daarvoor in: dit was om julle te spaar dat ek toe nie na Korinte toe gekom het nie.
24 Ons wil nie as heersers voorskryf wat julle moet glo nie. Julle staan immers vas in die geloof. Maar ons wil medewerkers wees om julle geluk te bevorder.
Slotsang;
Skrifberyming 19:-3: 1 tot 4
Die HERE stuur ons weg met Sy seën !
EREDIENSTE
Vanaf vandag mag ons weer 170(halwe kapasiteit) lidmate die eredienste bywoon.
Een erediens sal dus om 9:30 begin.
Katkisasie vind na die diens plaas.
Nagmaal sal slegs op 17 Oktober 2021 tydens twee dienste (8:30 en 10:30) gehou word.
U moet asseblief nogsteeds vir br Pieter du Plessis per Whattsapp of SMS (082 570 1804) laat weet watter diens u wil bywoon
Die erediens sal ook per klank(WA) gestuur word en beskikbaar op ons webblad(www.gkbfnnoord.co.za)
KOLLEKTES
Daar sal vanoggend weer twee kollektes by die deure opgeneem word.
Die kollekte vir Bybelverspreiding word in die sakkie met die houthandvatsel geplaas en dié vir die Diakonale Kas van Barmhartigheid in die sakkie met die houtraamwerk.
ONS DINK AAN …..
Sr Dornay Janse van Rensburg wat ‘n groot operasie ondergaan het. Sy is reeds by die huis om te herstel…
Sr Kitty Viljoen wat in die hospitaal is.
Spoedige herstel word die susters toegebid!
LIDMATE WAT HIERDIE WEEK VERJAAR
Die volgende lidmate verjaar gedurende hierdie week.
Baie hartlik geluk!
SENIOR LIDMATE:
20 September
Br Nas Coetzee – 051 436 5836
23 September
Sr Tokkie Vivier – 051 436 1529
25 September
Sr Ria Gerber – 082 375 1521
BELYDENDE LIDMATE:
Vandag
Br Derick Aucamp – 073 495 5945
Br Chris Barnard – 083 760 7489
Br Christiaan Kirstein – 082 881 4060
Sr Sarina Otto – 082 762 7892
20 September
Sr Mari Landman – 051 436 6122
Br Louwrens de Beer(jnr) 082 789 6793
22 September
Oud Gert Coetsee – 072 311 4733
Br Jacques de Bruin – 083 325 1160
Br Jurie Geldenhuys(Snr) – 082 822 3300
25 September
Sr Anika Robertse – 051 436 2415
DOOPLIDMATE
20 September
Janis Mostert – 083 377 8695
22 September
Heinrich Pretorius – 082 337 7558
23 September
Minè Steyn – 082052 0421
Maylee Steyn -082 052 0421
