Nuusbrief – Sondag 7 Maart 2021
Die eredienste word vandag deur ds Kobus Botha, ons herder en leraar, bedien.
EREDIENS:
Skriflesing:
Nehemia 2:1-20
Teksverse:
Nehemia 2:18
Gesange gedurende die erediens:
Psalm 118:1,7
Liedboek 530:1-3
Liedboek 203:1,3
HUIDIGE EREDIENSTE:
Die eerste erediens om 8:30 vir gesinne sonder learskoolkinders;
Die tweede erediens om 10:00 en Katkisasie daarna.
Hierdie reëlings geld vir solank ons beperk word tot 100 persone per erediens.
U word versoek om asseblief nogsteeds u naam voor Saterdagaande 17:00 by ouderling Wikus Vorster opgee.
KOLLEKTES
By die eerste diens is dit bestem vir die GKSA se Kas Teologiese Studente te Potchefstroom en by die tweede diens vir die Diakonale Kas van Barmhartigheid.
KATKISASIE
Die katkisasie vir die Voorskoolse en Laerskoolkinders is direk na die tweede oggenderediens.
BREë KERKRAADVERGADERING.
Die Kerkraad en Diakonie (Breë Kerkraad) hou DV vanmiddag om 17:00 ’n spesiale vergadering om die Begroting 2021 finaal goed te keur.
ATTESTASIES
Met attestasie het vertrek na die Gereformeerde Kerk na:
Stellenbosch:
Sr Nelmé Opperman van Roelf, Dreyerstraat 14
Bethal:
Sr Ella van Belkum van Sewe Damme 116
Gelukwense aan Senior Lidmate wat hierdie week verjaar:
Sr Santie Prinsloo, van Hoewe 1 Rayton verjaar vandag
Br Jannie Venter van High Ridge 10 verjaar Woensdag
Baie hartlik geluk!!
LIDMATE WAT HIERDIE WEEK VERJAAR – 7 Maart tot 13 Maart 2021
Hartlik geluk!
Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar!
Vandag
Sr Carien Nortjé – 073 584 7700
Br Rudi Smits – 072 482 3280
8 Maart
Br Gideon de Wet – 073 101 5199
Sr Ezette Fouche – 082 404 1439
Sr Santie Prinsloo – 051 436 3145
10 Maart
Br Robert Patterson – 083 500 7136
Sr Kirné van Driel – 083 399 0290
Br Jannie Venter – 051 436 4151
12 Maart
Sr Rachel de Bruin – 082 463 0380
Sr Naomie Jordaan – 082 824 2542
13 Maart
Sr René Boshoff – 051 436 4517
Br Jan Eloff – 093 310 5661
Sr Karin Pienaar – 076 181 3764
