Similar Posts
Nuusbrief – 29 Desember 2019
VANOGGEND SE EREDIENS word deur dr Frans de Bruyn waargeneem. Skriflesing: Jona 1 Teksverse: Jona 1:3a, 5c, 12a Jon 1:3 Maar Jona het klaargemaak om na Tarsis toe te vlug, weg van die Here af. Jona is af Joppe toe, en daar het hy ‘n skip gekry wat op vertrek was Tarsis toe. Hy het…
Nuusbrief – 2 Junie 2019
GEMEENTE-ETE NA NAGMAAL Nagmaal word DV volgende Sondag 9 Junie gevier. Na afloop van die diens gaan die gebruiklike en aangename Gemeente-ete om 11:30 in die kerksaal begin wat deur srs Charlene Klopper en Mareli Venter en hul helpers aangebied gaan word. Ons sê noual vir hulle baie dankie daarvoor!!. Dit kos steeds R40 per…
Nuusbrief – 1 Desember 2019
DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE DOOP Nadat br Christo Vermeulen en egg sr Almarie Vermeulen van Estoire vanoggend deur die Kerkraad vanuit die APK in die Gereformeerde Kerk opgeneem gaan word, sal die Sakrament van die Heilige Doop aan hulle Ver-bondseuntjie Andrew Vermeulen bedien word. Ons wens die ouers en ander familie van harte geluk…
Lidmate wat hierdie week verjaar !
Baie hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag: MinéAucamp – 073 496 5945 6 April: SrFrancien Nel – 082 388 3138 7 April: Br Louw de Bruin – 083 262 1230 8 April: Sr Sanet Lombard – 073 472 2487 9 April: Sr Karen Ehlers – 071 388 2590 SrMienke Pretorius…
Lidmate wat die komende week verjaar
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag: SrAnneke Badenhorst – 072 682 2425 Albertha Marais – 082 770 6662 5 Mei Sr Elbie Swanepoel – 083 775 8540 6 Mei Br Jan van der Walt – 083 625 3639 7…
Nuus uit die Gemeente – Sondag 10 Oktober 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Skrifberyming 1-6: 1 tot 3 Die wet Eksodus 20 Sang Liedboek 334: 1 tot 4 Gebed Belydenisaflegging Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Sang Psalm 134: 4 Skriflesing Brief van Judas vers…
